Closing Date: 20 December 2021
Salary:
Skriftelike aansoeke op die voorgeskrewe aansoekvorm, word hiermee ingewag van persone wat oor die nodige kwalifikasies en ondervinding beskik vir aanstelling as: BESTUURDER: INKOMSTE
MIMUMUM VEREISTES
- Nasionale Diplima Rekeningkunde Graad of gelykwaardige Finansiële Rekeningkundige Kwalifikasie (NQF 6)
- Minimum bevoedgheid kwalifikasie vir finansiële amptenare soos voorgeskryf interme van die Munisipale Finansiële Bestuurswet, soos gepubliseer in Staatskoerant No 29967 van Junie 2007 per Kennisgewing No. 493.
- Rekenaargeletterdheid (Ms Office, Ms Excel & Promun System)
- Kode B/EB-Rybewys
- Deeglike Kennis van Plaaslike Regering en relevante wetgewing en prosedures
- Vermoë om te kommunikeer in twee amptelike tale van Afrikaans, Engels of Xhosa soos van toepassing in die Wes-Kaap Provinsie.
- Goeie interpersoonlike, kommunikasie en konflik bestuur vaardighede
ONDERVINDING
- Ten minste 5 jaar toepaslike onderving in ‘n soortgelyke omgeweging, waarvan 3 jaar op ‘n middel
bestuursvlak posisie moet wees.
PLIGTE
dissiplines;
- Belasting en Dienste Heffings
- Gekonsolideerde Rekening en Water en Eletrisiteit Meterlesing.
- Kassiere en Klientediens
- Eiendoms waardasies, insluitend algemene en aanvullende waardasies.
- Ontvangste, Debiteure Kontrole en deurlopende monitering van uitstaande debiteure
- Rapporteer aan Hoof Finansiële Beampte en Raad rakende die funksionering van die afdeling
insluitend die implementering en bestuur van beleide, onderandere,
- Kommunikasie, skakeling met publiek en belange groepe en hantering van klagtes
- Korrespondensie, Interpretering van finansiële data en opstel van maand verslae.
- Toesighouding, Personeelbestuur insluitende die monitering en assering van prestasiebestuur.
- Departementele Begrotingbestuur
SALARIS: T14 - R 403 135.32 PER JAAR (R 33 594.61 PER MAAND)
Benewens gemelde salaris, bied die Raad sy permanente werknemers die volgende byvoordele: Pensioen- en mediesefonds bydraes, behuisingsubsidie, ruim verlof en siekteverlof en ‘n dertiende tjek na 12 maande diens.
STATUS VAN POS: PERMANENTE POS
SLUITINGSDATUM: MAANDAG, 20 DESEMBER 2021 OM 16H00
APPLICATION FORM (206.03KB) MANAGER: INCOME (127.91KB) Last published 30 November 2021