Closing Date: 12 November 2021
Salary: R403 135.32
MIMUMUM VEREISTES
- B.Com Rekeningkunde Graad of gelykwaardige Finansiële Rekeningkundige Kwalifikasie (NQF 7)
- Minimum bevoedgheid kwalifikasie vir finansiële amptenare soos voorgeskryf interme van die Munisipale Finansiële Bestuurswet, soos gepubliseer in Staatskoerant No 29967 van Junie 2007 per Kennisgewing No. 493.
- Rekenaargeletterdheid (Ms Office, Ms Excel & Promun System)
- Kode B/EB-Rybewys
- Deeglike Kennis van Plaaslike Regering en relevante wetgewing en prosedures
Kennis en ondervinding in MSCOA
- Vermoë om te kommunikeer in twee amptelike tale van Afrikaans, Engels of Xhosa soos van toepassing in die Wes-Kaap Provinsie.
- Goeie interpersoonlike, kommunikasie en konflik bestuur vaardighede
ONDERVINDING
- Ten minste 5 jaar toepaslike onderving in ‘n soortgelyke omgeweging, waarvan 3 jaar op ‘n middel
bestuursvlak posisie moet wees.
- Ten minste 3 jaar in ‘n finansiële dienste direktoraat in plaaslike regering.
PLIGTE
- Effektiewe Bestuur en beheer Inkomste deur die nakoming en toepassing van wetgewing, interne beleide en finansiële administratiewe prosedures.
- Verseker effektiewe finansiële administrasie, beheer, prestasie en uitvoering van die volgende
dissiplines;
- Belasting en Dienste Heffings
- Gekonsolideerde Rekening en Water en Eletrisiteit Meterlesing.
- Kassiere en Klientediens
- Eiendoms waardasies, insluitend algemene en aanvullende waardasies.
- Ontvangste, Debiteure Kontrole en deurlopende monitering van uitstaande debiteure
- Rapporteer aan Hoof Finansiële Beampte en Raad rakende die funksionering van die afdeling
insluitend die implementering en bestuur van beleide, onderandere,
- Tarriewe Beleid / Belasting Beleid
- Ontvangste en Kredietbeheer Beleid
- Klientediensbeleid / Deernisbeleid
- Kommunikasie, skakeling met publiek en belange groepe en hantering van klagtes
- Korrespondensie, Interpretering van finansiële data en opstel van maand verslae.
- Toesighouding, Personeelbestuur insluitende die monitering en assering van prestasiebestuur.
- Departementele Begrotingbestuur
SALARIS: T14 - R 403 135.32 PER JAAR